“Wat ‘n heerlike ervaring om te kom afsaal in die middel van die Karoo na ‘n lang dag se reis. Om ‘n vuurtjie aan te steek en ‘n tjoppie te braai maak dit ekstra spesiaal. Ons beveel Abrahamskraal enige tyd aan vir dié wat van die Karoo en sy stiltes hou.” Henning
Read More