Contact Abrahamskraal Guest Farm

2 Hours from
George Airport

4 Hours from
Cape Town

33km from
Prince Albert

10km from
the N1

Send a request for Reservation





 

  • Asemrowend en oorweldigend

    “Vriendelik ontvang. Omgewing asemrowend. Totale verblyf oorweldigend, g'n mens het lus om verder te reis as jy eers daar afgepak het nie, veral as jy 'n Karookind is wat nou in die stad bly nie. Die nostalgie en heimwee hang nog dik in my geheue. Ai, sien julle vir seker weer!”
  • Just as we pictured it

    “Friendly and helpful people - Johan quickly fixed my flat tire! Everything is clean and tidy. The location, silence, and tranquillity speak to your soul! Happened upon it by chance, but as stated - nothing is a coincidence! Will definitely go back for a decent visit.” Peet
  • Goeie waarde vir geld

    "Wat 'n heerlike ervaring om te kom afsaal in die middel van die Karoo na 'n lang dag se reis. Om 'n vuurtjie aan te steek en 'n tjoppie te braai maak dit ekstra spesiaal. Ons beveel Abrahamskraal enige tyd aan vir dié wat van die Karoo en sy stiltes hou." Henning
  • .

  • .

  • .

  • .