“Vriendelik ontvang. Omgewing asemrowend. Totale verblyf oorweldigend, g’n mens het lus om verder te reis as jy eers daar afgepak het nie, veral as jy ‘n Karookind is wat nou in die stad bly nie. Die nostalgie en heimwee hang nog dik in my geheue. Ai, sien julle vir seker weer!”
Read More